Soek 'n Winkel

Kekkel en Kraai het gegroei vanaf een winkel in die Wes Kaap tot 'n groep wat oor provinsies strek. Daar is dalk een in jou dorp! Gegbruik ons kaart om te sien waar jou naaste Kekkel en Kraai is.

Oor die Groep

Kekkel en Kraai voorsien hoender en hoender produkte vars van die plaas na die tafel. Om meer uit te vind oor ons suksesvolle geskiedenis en ons blink toekoms, lees meer...

Geleenthede

Om jou winkel as 'n Kekkel en Kraai oop te maak bring 'n hele reeks voordele. Sien ons franchise blad vir meer inligting oor hoe om deel te word van die Kekkel en Kraai groep.